This event is over.

Ashley Hilton LIVE

Organized by GoLive

GoLive Concerts se virtuele konsert saam met Ashley Hilton bring uitstekende vermaak van wêreldklasgehalte tot in jou sitkamer!

Op 18 September om 19:00 is dit Ashley Hilton & Band se beurt om die verhoog warm te speel!

Kaartjies kos slegs R55 en jy en jou hele gesin kan heerlik saam kyk. Wil jy die vertoning nóg meer spesiaal maak of selfs iemand bederf? Vir slegs R100 kan jy ‘n kaartjie koop om een van die gaste in die ateljee in Durbanville te wees terwyl die vertoning aan die gang is. Onthou - spring vinnig, want daar is slegs 40 van dié kaartjies beskikbaar!

Koop jou kaartje nóú!