Tickets on sale from Sunday, 25 October at 20:00 PM

Skaterlag met André – die Skreeusnaakse Hipnotiseur (Heruitsending)

Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
Visit Website
Kaartjies beskikbaar vanaf Sondag, 25 Oktober 2020 om 20:00 PM

Kom skaterlag met Andre, die skreeusnaakse hipnotiseur! Verhooghipnose in Suid-Afrika = André, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades dwarsdeur Suid-Afrika op, en vermaak gehore steeds met sy skaterlag-vertonings landwyd, maar is op Sondag, 25 Oktober aanlyn te sien in Skaterlag met Andrè. Die vertoning is ‘n hele paar jaar gelede opgeneem by die Springs Stadsteater. So, as jy wil sien hoe ‘n mens in ‘n wasmasjien of tikmasjien verander, sing soos ‘n superstar of kraai soos ‘n haan, in ‘n besige winkelsentrum met vroue onderklere le en sondbrand, of as ‘n hoender of stuk wors in Meat World lewendig word, bespreek jou kaartjies nou

Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.