Tickets on sale from Sunday, 04 October at 20:00 PM
Liewe Heksie en die Tuindwergie - Heruitsending

Kaartjies beskikbaar vanaf Sondag, 04 Oktober 2020 om 20:00 PM
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar, kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang woorde, maar gelukkig is Blommie die Kabouter en haar geliefde Matewis die kat altyd naby om te help. Maar toe Casper die tuindwerg op ’n dag wakker word in Liewe Heksie se tuin, is daar drama van begin tot einde. Want wie is dit agter daardie boom? Kan dit ’n stoute Gifappeltjie wees? Die maats moet kom uitvind, want Liewe Heksie en die Tuindwergie is deel van Lefra se Kelderkonserte. Liewe Heksie en die Tuindwergie is die laaste Liewe Heksie-storie wat Verna Vels geskryf het, spesiaal vir Frans Swart, Besturende Direkteur van Lefra Produksies. Bederf die kleinspan – en jouself – deur nou vir hierdie wonderlike produksie te bespreek en kom ontmoet Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Kwaaitjie Kabouter en die Tuindwergie in jou sitkamer
Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.
Spaar R40 en bespreek 2 optredes vooruit!
KLIEK HIER vir Bulk Besprekings