This event is over.

Shaun Tait & Band LIVE

Organized by GoLive
’n Virtuele konsert van vermaak met uitstekende produksie tot in jou sitkamer!

GoLive Concerts bring vir Shaun Tait & Band met ’n unieke virtuele konsert op 15 Augustus om 19:00.

Koop jou eerste ry sitplek kaartje en geniet Shuan Tait se splinternuwe treffers en die immergewilde bekendes.

Kaartjies kos slégs R60 en jy en jou hele gesin kan saam kyk na die konsert vanuit julle sitkamer. Steek ’n vuurtje aan, gooi ’n vleisie op die kole, sing saam en geniet vermaak tot in die boonste rakke.

Wag - daars meer. Vir slegs R150 kan jy deel wees van die lewendige gehoor in die ateljee in Durbanville, Kaapstad. Vinnig spring, want daar is slegs 30 van dié kaartjies beskikbaar!