This event is over.

Hartklop van 'n Vrou

For more information
Visit Website
Organized by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom
Kom geniet 'n inspirerende Vrouedag 2020 met Corlea en Elzaan. Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom bied aan Die Hartklop van 'n Vrou. Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom gaan nie toelaat dat die Covid 19 inperking ons planne in die wiele ry nie! Ons dra die vrouedag op aan elke vrou, moeder en dogter daar buite.

Maak 'n verskil en koop jou kaartjie vandag nog. Elke persoon wat n kaartjie koop kry 'n GRATIS Voorkomskonsultasie met Elzaan, Ontwerper en Voorkomskonsultant van Mamilla Fashions ter waarde van R2500.