Tickets on sale soon

Jou GROOT kuier met Wouter Snyman

Organized by GROOTfm 90.5
Visit Website
#jouGROOTkuier met Wouter Snyman

Het jy al in ‘n pandemie-paniek ingegaan oor jou finansies? Kuier saam met Wouter Snyman, Hoof-uitvoerende beampte van Attooh, Entrepreneur, Spreker en Skrywer, waar hy ‘n 3-punt-plan met jou gaan deel, waar jy meer kan verdien, minder betaal en hoe jy jou surplus beter kan investeer.

Donderdag, 6 Augustus om 19:00


Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die kuber-kuier sodra die kaartjie betaal is. LET WEL: die skakel aktiveer eers op 6 Aug om 18:30 PM.
2. Indien jy 'n "smart TV" het sal jy dit vanaf jou foon na jou televisie se youTube App kan "cast"
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet Jou GROOT kuier op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand. Dit is regtig so maklik!

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.