Tickets on sale soon

My Hart Klop Refentse #On-Demand

Organized by Sony Music Entertainment Africa
Die On-Demand opsie gee jou die gerief om ‘n My Hart Klop Teater vertoning enige tyd en soveel as wat jy wil te kyk vir 6 dae.

Geniet Refentse en Band, uitstekende beeld en hoë kwaliteit klank.

Hoe dit werk:

1. Koop jou kaartjie
2. Na die transaksie se bevestigingsblad sal die On Demand video van 14 Augustus 2020 af beskikbaar wees.
3. Druk die speelknoppie en kyk die video soveel keer as wat jy wil voor middernag, 27 Augustus 2020 wanneer die video verval.