Jou GROOT kuier met Brand Pretorius

  • Order by Phone
  • 086 1000 291

Note: Fees may apply

#jouGROOTkuier met Brand Pretorius
Donderdag, 16 Julie om 19:00


Ons bevind onsself tans uit beide ‘n besigheids- en persoonlike oogpunt in een van die mees uitdagende periodes ooit. Bekende sakeleier, Brand Pretorius, wat ‘n groot bydrae gelewer het tot Toyota se sukses in Suid-Afrika, en wie die sleutelrol gespeel het om die McCarthy Groep van ondergang te red, gaan op Donderdag, 16 Julie om 19:00 sy advies met ons deel oor hoe om in moeilike tye te oorleef en terselfdertyd ‘n platform te skep vir volhoubare sukses.

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die kuber-kuier sodra die kaartjie betaal is. LET WEL: die skakel aktiveer eers op 16 Julie om 18:30 PM.
2. Indien jy 'n "smart TV" het sal jy dit vanaf jou foon na jou televisie se youTube App kan "cast"
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet Jou GROOT kuier op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand. Dit is regtig so maklik!

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.
Prices:
Donderdag - 16 Julie 2020 Brand Pretorius
19:00 PM
(Stream URL word gestuur per e-pos sodra die kaartjie betaal is.)
Aanlyn-kaartjie R44.00
Donasies Indien jy graag 'n groter bydrae wil maak tot GROOTfm 90.5 doen dit hier.
Donasies R0.00

Add To Calendar

Place Order