This event is over.

My Hart Klop Krone

Organized by Sony Music Entertainment Africa
MY HART KLOP KRONE

Beleef die reis van Krone 1 tot Krone 6 se Moewiese saamsing jol met al die opwinding en herinneringe in die gemak van jou eie huis, of waar okal jy wil. Ons hou vir die volgende 6 weke Krone-fees net hier op My Hart Klop Teater. Elke week van Vrydagaand 19:00 tot die volgende Donderdagaand 00:00 kan jy die partytjie van die afgelope 6 jaar “On Demand” beleef. Bespreek nou jou toegang tot jou gunsteling Krone vertonings of kry die hele pakket met die MHK Krone Seisoen kaartjie waar jy toegang sal hê tot al die opkomende Krone vertonings soos wat dit beskikbaar word.

LET WEL:
Elke week is daar een Krone vertoning beskikbaar – dus sal jou seisoen kaartjie “link” elke week verfris word met daardie week se Krone vertoning. So maak seker jy skakel elke week in met jou seisoen kaartjie “link” om teleurstelling te voorkom.

Kliek Hier vir My Hart Klop Krone 4 #On-Demand

Kliek Hier vir My Hart Klop Krone 5 #On-Demand

Kliek Hier vir My Hart Klop Krone 6 #On-Demand

Kliek Hier vir My Hart Klop Krone #On-Demand Seisoen Kaartjie