Tickets available soon

Lockdown liefde - aanlyn seminaar

Organized by Gretha Wiid
Visit Website
Die seminaar sal beskikbaar wees tot 12 Julie om 00:00 (middernag) wanneer die video verval.

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die seminaar sodra die kaartjie betaal is.LET WEL: die skakel aktiveer eers op 09 Julie om 18:30 PM.
2. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet die seminaar op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.