Elke Ander Duim ‘n Dame met Lizz Meiring

Lizz Meiring more

  • Order by Phone
  • 086 1000 291

Note: Fees may apply

  • Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
  • Visit Website
ELKE ANDER DUIM ‘N DAME MET LIZZ MEIRING

Lizz Meiring se eenvroustuk, ELKE ANDER DUIM ‘N DAME vertel, vier, satiriseer modern Suid-Afrikaanse mans en vrouens. ELKE ANDER DUIM ‘N DAME is slim, skerp, snaaks, vermaaklik en verrassend. Die materiaal is komies op ‘n eerste vlak, donker en satiries op ‘n dieper vlak. Meiring skep verskillende style in die stuk – van vertelling tot tango. Die karakters is alma leg, herkenbaar – met ‘n aweregse streep of twee. Daar is die Presidente van Jong Dames Sianied, die neo-politiese kinderstorie, ‘n beduiwelde cupid, ‘n charismatiese kopier, ‘n Lolita huisvrou en ‘n aardse skoenkunstenaar.

Groot, eksentrieke skoene speel ‘n belangrike rol in die opvoering en natuurlik verys die title ELKE ANDER DUIM ‘N DAME na die hoogte van die hake en natuurlik na Lizzie se …. uhm … gebrek aan lengte.

“ELKE DUIM ‘N DAME is ‘n moet!”
- Die Krit (KKNK)

“Meiring se mes is vlymskerp! Vernuf en humor kenmerk die hoogs oorspronklike produksie!”
- Die Burger

Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 02 Augustus om 16:00.

Bulk bespreking kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel per nuusbrief op die dag van elke individuele event.
Prices:
Sondag - 02 Augustus 2020 Konsert begin 17h00 - 55min
(Stream URL word gestuur aan kaartjiehouers sodra die kaartjie betaal is asook op die dag)
Aanlyn Kaartjie R120.00
Donasies Enige bydrae word verwelkom!
Donasies R0.00
Bulk Bespreking Spaar R215 en bespreek al 8 optredes vooruit!
KLIEK HIER vir Bulk Besprekings
Bulk Aanlyn R595.00

Add To Calendar

Place Order