No longer available online or by phone.
Lefra - Bulk Besprekings

Ons Lefra Kelderkonserte word elke Sondag om 17:00 regstreeks digitaal en aanlyn aangebied vanaf ons Lefra Kelder.
Teaters word steeds nie toegelaat om oop te maak nie – so ons het maar besluit om digitaal konsert te hou.
Deur vir ons aanlyn Lefra Kelderkonserte te bespreek, help jy ons Suid-Afrikaanse kunstenaars wat tans baie swaar kry. Soos dit tans is, is die Kelderkonserte spotgoedkoop!
Waar kan jy ‘n konsert sien vir R120 en jou hele familie kan saamkyk.
Ons het egter nog ‘n beter aanbod vir jou.
Bespreek vir al 2 Kelderkonserte vir slegs R200 en bespaar R40!
Steeds die winskoop van die jaar!!!
Dit gaan as volg werk:
18 Okt - Pieter Smith: Van Haas Das tot Stukkie van der Merwe = R120
25 Okt - Skaterlag met Andre – die Skreeusnaakse Hipnotiseur = R120
Totaal: R240
Afslag (Besparing): R40
Jy betaal slegs: R200 vir 2 Kelderkonserte
KLIEK HIER vir Meer Inligting
Jy sal op die spesifieke dae waarvoor jy bulk bespreking gemaak het die Livestream skakel per e-pos om 16:00 ontvang.