This event is over.

Country Legendes en Vriende

Doors open at 4:00 pm
Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
Visit Website
Met Lance James, JJ Stephens, Jason Bradley, Cheree, Matt Hurter, Barbara Ray, Alan Ladd, Bobby Angel, Tommy Dell en die Rodeo Girls

Die legendes van Suid-Afrikaanse Countrymusiek verenig met die nuwe generasie in een van die land se grootste Country shows nog. Die legendes Lance James, Barbara Ray, Bobby Angel, Matt Hurter en Tommy Dell vergesel nuwelinge Alan Ladd, Cheree, JJ Stephens en Jason Bradley in ‘n skouspel wat hierdie kunstenaars weer eens as legendes en legendes-in-wording bevestig. Opgeneem by Carnival City.

Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 12 Julie om 16:00.

Bulk bespreking kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel per nuusbrief op die dag van elke individuele vertoning.