This event is over.

Jou GROOT kuier with Dr Michael Mol - Livestream

Jou GROOT kuier with Dr Michael Mol

How is it going to work?

1. Ticket holders receive an e-mail with a link to the cyber-get-together as soon as the ticket is paid.TAKE NOTE: The link is only activated on 28 May at 18:30 PM
2. If you have a Smart TV, you will be able to cast the video to your TV's YouTube-app.
3. Another option is to connect your laptop to your TV via a HDMI cable.
4. Otherwise enjoy Jou GROOT kuier on your smartphone in your hand, your laptop on your lap or your tablet in your hand. It's really that easy!

NB!! Please ensure that your e-mail address is entered correctly.
If you do not receive the e-mail in time, please check in your spam folder and also ensure that your device's Restricted View is switched off.



Jou GROOT kuier saam met Dr Michael Mol

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die kuber-kuier sodra die kaartjie betaal is. LET WEL: die skakel aktiveer eers op 28 Mei om 18:30 PM.
2. Indien jy 'n "smart TV" het sal jy die video vanaf jou foon na jou televisie se YouTube-app kan "cast".
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet Jou GROOT kuier op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand. Dit is regtig so maklik!

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.

Add To Calendar