This event is over.

Hoop is Onbreekbaar - Aanlyn Seminaar

Organized by Gretha Wiid
Visit Website
IMG-20200519-WA0037.jpg?raw=1

Stroom Hoop na jou Huis saam met Gretha Wiid.

Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die seminaar sodra die kaartjie betaal is.LET WEL: die skakel aktiveer eers op 28 Mei om 18:30 PM.
2. Indien jy 'n "smart TV" het sal jy dit vanaf jou foon na jou televisie se youTube App kan "cast"
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet die seminaar op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.