This event is over.

RadioRaps: Tjom Kom Ons Braai

Organized by The Media Farm
Visit Website
Lekker boys (en Poppe)! Dit is geen geheim dat ek van braai hou nie! Alhoewel, deesdae is my braaie bietjie stiller, so ek het besluit om bietjie saam julle te braai vir ‘n change!
Pull in op 9 Mei 2020 vir my live online show, “Tjom, kom ons braai” waar ek saam julle gaan braai, en dan kyk ons waar gaan dit... 'n Paar nuut verwerkte weergawes van die Bietjie Liedjie Classics soos Hippopotamus, Shooters en Hadida.

So pull in! Kliek op die Place Order knoppie om 'n kaartjie te koop.

Sien julle daar! Bring net dop en vleis, ek het ys....