This event is over.

Droogtehulp Wen 'n Ford F100

For more information
Visit Website
Organized by Droogtehulp
Visit Website


Droogtehulp Wen 'n Ford F100 T's en V's:

Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie Die Kompetisie begin 20 Februarie 2020 en 09 Julie om 23h59 Die wenner sal aangekondig word via 'n Live trekking op 10 Julie om 13h00 op Burre Burger se blad. Die wenner sal met LIVE TREKKING op facebook gedoen word en geskakel word. Die eerste wenner kan kies watter bakkie hy of sy soek. Die tweede wenner kry die ander bakkie wat nie gekies is nie. Geen lede of direkte familie van Droogtehulp met Burre Burger mag 'n prys wen nie. Geen pryse kan vir kontant geruil word nie. Die wenners van die kompetisie word bepaal deur 'n gelukstrekking, hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen. Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie. Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om die kompetisie aan te pas. Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om 'n inskrywing te diskwalifiseer. Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke (10 werksdae) nie sal die prys na die volgende wenner gaan. Indien 'n wenner buite Suid-Afrika is, sal die wenner self verantwoordelik wees vir enige uitgawes, insluitend maar nie gelimiet tot belasting en vervoer van die prys. Droogtehulp met Burre Burger, so ook enige van hierdie instansie se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan individuele nie.