This event is over.
OPTOG! - Drie van die Bestes / 3 van die Bestes
Doors open at 7:00 pm
12 Maart 2020
Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.
Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree.
Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf.   ’n Aand van lekker lag en goeie musiek!
OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
Drie van die Bestes
met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys RoetsDrie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.