This event is over.
Vollebors in Afrikaans

Doors open at 6:00 pm

Afrikaans op sy beste! Kom beleef 'n musikale verwerking van ons land se beste liedjie skrywers en sangers. 'n Tsoenami van Afrikaanse talent op een verhoog, kom beleef dit.
