This event is over.

Jo Black Unplugged

3 & 4 Februarie 2020

Jo Black Unplugged

Jo Black skop die jaar af by Atterbury Teater met ‘n intieme, "unplugged" vertoning.
Kry nou jou kaartjies en begin jou jaar op ‘n positiewe noot!

Tog te musikaal!

90 minute | Geen Pouse


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.