This event is over.

Ken jou man se wortel - Centurion

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.

"Ken jou man se Wortel" gaan hy vir jou 'n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se "wortel" is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

P.S Soos altyd is ons Ladies Night DressUP partjies en vir hierdie geleentheid moet jy soos 'n man aantrek.

Beste vrou wat soos 'n man aantrek wen fantastiese pryse.

Koop 6+ kaartjies en ontvang 'n GRATIS Gesonde Seks DVD op die aand.

Kontant kroeg en kos beskikbaar. GEEN EIE KOS OF DRANK MAG IN DIE VENUE IN GEBRING WORD NIE.