This event is over.

‘n AAND van AANBIDDING saam met RETIEF BURGER

Doors open at 6:00 pm
Organized by Atterbury Theatre
Retief Burger se passie vir die Here en aanbidding het al diep spore in ons land getrap. Hierdie unieke aand van aanbidding saam met 'n vol 'band' beloof om jou dieper in die troonkamer van God in te lei. Met vyf splinternuwe lof en aanbiddings liedere in Afrikaans en 'n paar ou bekendes, sal jy nie onveranderd die teater verlaat nie. Kom deel in hierdie lewendige opname en laat jou stem saam met honderde ander aanbidders verrys in lof wat 'n Koning waardig is.



Retief Burger's passion for God and worship has echoed across our country for more than two decades. This unique night of worship with a full band promises to take you deeper into the throne room of God. With five new Afrikaans worship songs and some old favorites, you can join this united chorus of worship as a live CD will also be recorded. Come and let your voice arise to worship the King worthy of our praise!