POSTPONED to 2023
                    
                            Krone 7 - Pretoria
 
         
        Krone 7 - Pretoria
Kliek hieronder om kaartjies te bespreek! 
|  |  |  | 
| Vrydag - 19h00 | Saterdag - 19h00 | Sondag - 14h00 | 
Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika! Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier. Krone 7 gaan nóg groter en nóg lekkerder wees. Bring al jou familie en vriende en kom sing uit volle bors saam. Dit is 'n "Moewiese saamsing JOL"!
Duur: 3.5 ure