This event is over.

Laaste Lag - Afrikaanse Stand-up Komedie

Doors open at 6:00 pm
Organized by Komedie Media
Visit Website
Laaste Lag is 'n nuwe Afrikaanse Stand-up Komedie vertoning wat jaarliks plaasvind in Suid-Afrika. Hierdie sal die eerste Laagte Lag vertoning wees.

Met 'n mengelmoes van opkomende sowel as bekroonde komediante, beloof hierdie om enige komedie-liefhebber se lagspiere te kielie.

Die komediante wat optree is:

Hannes Brümmer (bekroonde akteur en komediant)
Kobus Galloway (Idees Vol Vrees)
Ruan 'Stix' Fourie (Gevaaalik)
Kraai du Toit (opgetree saam met Trevor Noah)
Cobus van Rensburg (Opgetree op Comedy Central)

Hierdie vertoning het 'n ouderdomsbeperking van 16. Daar is slegs 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.