This event is over.

Koeke en Terte - Ladies Night (Krugersdorp)

Doors open at 6:00 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
KOEKE EN TERTE - Ladies Night
saam met Timothy Kieswetter
6 November | 19:00
Usumbara Trou venue | Krugersdorp
iTickets | R150

Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.

Geniet 'n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.

Die Tema: "Koeke en Terte"

Hierdie show is een van ons gewildste Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie lus aan te wakker en die lus-gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.

Soos met al ons Ladies Nights, is dit weer 'n DRESS-UP partyjie, en die keer is dit 'n MASKER-bal.

Trek jou mooiste rok aan en kom met 'n MASKER en/of hoed.

Bespreek 'n tafel van 12 teen afslag prys EN ontvang 'n GRATIS Gesonde Seks DVD op die aand.

*P.S Bring jou eie EETGOED saam die keer. Daar is geen kos verkoop op die aand nie.*

GEEN DRANK MAG IN GEBRING WORD NIE, kontant kroeg beskikbaar.