This event is over.

Nêrens, Noord-Kaap

27 Oktober 2019

Nêrens, Noord-Kaap

Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel.   Teks en regie deur Nico Scheepers.   ‘n US Woordfees-produksie.

Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien.   Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word.

Hierdie skreeusnaakse en hartroerende werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie, Amper, Vrystaat, en was ‘n loket-sukses by elkeen van die bestaande feeste.   Nommerpas-teater vir OPTOG!

Tog te teatraal!

70 minute / Geen pouse / Geen kinders onder 16 (Taal)


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.

Add To Calendar