This event is over.

Coenie de Villiers 2.2: Die Nuwe Album

Coenie de Villiers more

Coenie de Villiers stel sy 22ste ateljee-album op 15 September by die Atterbury Teater bekend. Die Mzanzi-Jeugkoor is saam op die verhoog, asook die ongelooflike Kyle Seconna en die land se beste musikante: Mauritz Lotz, Jaconell Mouton, David Klassen en Denny Lalouette. Vertonings om 14h30 en 19h00. Kom hoor die nuwe musiek vir die eerste maal. Die konserte ondersteun die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal.



Coenie de Villiers launches his 22nd studio album on the 15th of September at the Atterbury Theatre. The Mzanzi Youth Choir joins him on stage, as well as the incredible Kyle Seconna and some of South Africa’s best musicians: Mauritz Lotz, Jaconell Mouton, David Klassen and Denny Lalouette. Shows at 14h30 and 19h00. Come and hear the new songs for the first time.

Add To Calendar