This event is over.
O, My Folk!
Doors open at 11:30 am
29 September 2019
OPTOG! vier die moderne liedjies van die Afrikaanse folk-musiek genre met hierdie oorspronklike musiekproduksie!
Afrikaanse musiek het ‘n lang pad gestap sedert die Voëlvry-beweging in die tagtigerjare.   Koos Kombuis het baie myle gereis sedert daardie opspraakwekkende en betekenisvolle kampustoere wat "Afrikaans wou vry maak van sy verlede".   Op hierdie verhoog kruis sy pad met die jongelinge, Herman Kleinhans en die Bottomless Coffee Band.   Kortpad-reisigers.   In ‘n nuwe, moderne, teerpadplek.   Maar net soos Koos destyds, is hulle besig om met musiek en liriek weer nuwe bakens en rigtingwysers langs ons landspaaie in te kap!   Johrné van Huyssteen beman die verversingspos by hierdie besondere kruising. As lid van die destydse groep, dDisselblom, het hy ook wyd getoer.
"Ek weet hoe moeg mens raak wanneer jy ‘n liedjie oor die berg moet dra!"
Trots OPTOG!
3 ure / Geen pouse / Voorprogram / Kinders onder 6 Gratis/ Kroeg en Restaurant beskikbaar.
Hekke open om 11h30.
OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.
O, My Folk!
Met Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band en Johrné van Huyssteen.   Musiekregie deur Matthys Maree.OPTOG! vier die moderne liedjies van die Afrikaanse folk-musiek genre met hierdie oorspronklike musiekproduksie!