This event is over.

Helene Bester sing Nana Mouskouri

Doors open at 7:00 pm
Organized by Atterbury Theatre
Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – hulde aan hierdie ikoniese Griekse sangeres. Bester se produksie is hierdie jaar onder groot toejuiging by die OPPIWATER KUNSTEFEES bekendgestel. Die teks en regie word hanteer deur Frans Swart van Lefra Produksies en musiekregie is te danke aan Heinrich Pelser – ook Helene se begeleier, tydens die Mouskouri-vertonings. Goeie nuus is dat hierdie vertoning te sien is by die Atterburyteater in Pretoria op Donderdag 7 November. Vir besprekings besoek dwww.iticket.co.za. Helenè Bester sing Nana Mouskouri word met die trotse ondersteuning van RSG, Sounds Good, Featherview Oogkundiges, Fleur by Julene Rokebrand, Van Loveren Wines and Stuttaford Van Lines aangebied.