Ticket Sales Closed.

Die Wonderwese Boek Bekendstelling

Organized by Kleinkaap Boutique Hotel
Visit Website
Trek aan soos karakters uit Die Bergengel en Die Wonderwese (steam-punk) - 'n Aand van vuurblasers, steltstappers en stories!

Geniet 'n glas wyn en versnapperings. Die eerste twee boeke in die opwindende trilogie sal te koop wees.

Duur: 4 ure
Ouderdomsbeperking: Geen onder 13s