This event is over.

Droogtehulp Fees

Organized by Die Hoërskool Wagpos
Visit Website
Droogtehulp Fees 2019 Referrals KLIEK HIER

Droogte%20new%20program.jpg
Is julle reg vir die Droogtehulp Fees met die Brits Jong-Boerevereniging en die Hoërskool Wagpos op 2 en 3 Augustus 2019?
2 en 3 Augustus kom ‘n vrag sangers om ‘n fees te hou by die Hoërskool Wagpos in Brits.
Sangers soos Steve Hofmeyr, Adam Tas, Wynand en Cheree, Pieter Koen, Fatman, Appel en nog baie meer is op die verhoog terwyl jy stalletjies kan geniet.

Vir meer informasie kontak die feesspan by info@jongboere.co.za. Jy kan ook Droogtehulp met Burre Burger besoek op Facebook oor die fees en ook hoe jy kan help met die projek en ook toekomstige geleenthede. Dagboek gerus 2 & 3 Augustus vir die Droogtehulp Fees met die Brits Jong-Boerevereniging en die Hoërskool Wagpos, geborg deur Obaro.