This event is over.

Krone - Kaapstad

Krone 6 - Kaapstad

Kliek hieronder om kaartjies te bespreek!

3AugKroon_Button.png 4AugKroon_Button.png
Saterdag - 19h00 Sondag - 14h00


Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika! Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier. Krone 6 gaan nóg groter en nóg lekkerder wees. Bring al jou familie en vriende en kom sing uit volle bors saam. Dit is 'n "Moewiese saamsing JOL"!

Duur: 3.5 ure