This event is over.

Moedertaal: Sandra Prinsloo

Doors open at 7:30 pm
For more information
Visit Website
Organized by OPTOG!
Visit Website
6 September 2019

Moedertaal: &nbsp Sandra Prinsloo

Regie, teks en musiek deur Nico Scheepers.

Die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eenpersoon-produksies wat so beeldskoon voorafgegaan is met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie.

Vir die derde keer vertel Prinsloo ‘n gewone mens se eenvoudige verhaal. &nbsp Nellie se verhaal. &nbsp ‘n Rou en hartroerende reis deur die lewe, gevul met liefde, humor en leed. &nbsp Asook die tragiese verlies aan woorde wat met dementia gepaard gaan. &nbsp Jy gaan lag, jy gaan huil.

Tog te teatraal!


OPTOG! word met trots moontlik gemaak deur King Price Insurance.