This event is over.

Willem Botha in Hartenbos

Doors open at 6:00 pm
Organized by CO Entertainment CC
Visit Website
Willem Botha kom kuier in Hartenbos. Hierdie Kwela en Top 20-aanbieder sal vakansiegangers vermaak met sy storievertel en musiek. Moenie hierdie energieke vertoning vir oud en jonk misloop nie.