This event is over.

Castle De Wildt bied aan: Manne-aand Bring-en-Braai met Andries Vermeulen

Doors open at 3:00 pm
For more information
Visit Website
Organized by Essential Marketing
Kom geniet n heerlike manne-braai, musiek, vermaak en samesyn by die pragtige Castle de Wildt saam met Andries Vermeulen op 24 November 2018. Die vure brand al vanaf 15:00. `n Kontantkroeg is beskikbaar – geen eie drank word toegelaat nie. Braaipakkies sal te koop aangebied word, pap en sous word verskaf. Andries tree om 19:00 op.

Modimolle, Limpopo
S24º 45.429' E 27º.162'
www.castledewildt.co.za