This event is over.

Koeke en Terte - Ladies Night (Welkom)

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Timothy Kieswetter bring nog 'n skreeusnaakse ladies night Welkom toe.

16 November | Welkom, Ernest Opperheimer teater | R120 |

(057) 357 1214
Pretoria en Kaapstad het maande vooruit verkoop

"Koeke en Terte" is ons tweede Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Met "Koeke en Terte" fokus ons op hoe werk libido vloei en hoekom word sommige vrouens net nooit lus vir seks.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie seksuele lus aan te wakker en die libido gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.

Soos met al ons Ladies Nights, is dit weer `n DRESS-UP partyjie, en die keer is dit `n MASKER-bal.

Trek jou mooiste rok aan en kom met `n MASKER of hoed.

KOEKE EN TERTE WELKOM

Skakel die teater (057) 357 1214 vir jou kaartjies

GROEPE VAN 10 KRY AFSLAG