This event is over.
Kinders by Dosyne
Doors open at 6:30 pm
KINDERS BY DOSYNE
deur Timothy Kieswetter
Om seks en ouerskap te kombineer is die perfekte mengsels vir ‘n skreeusnaakse komedie.
14 SEPTEMBER | PIENAARSDAM, HARTLAND SAAL | R130
“Ek het meer gelag gisteraand as wat ek in 'n hele jaar gelag het!"
"Ek het nog nooit so lekker gelag en geleer terselfde tyd. Die show is soooooo spot on!!!"
'n Opvoedkundige Komedie oor die uitdagings van moderene ouerskap.
In hierdie skreeusnaakse opvoedkundige komedie kyk ons na die top 10 opfoeters wat ons by ons ouers geerf het om ons kinders mee groot te maak.
Ideal vir 'n lekker date-night sonder die kinders
Koop 6 of meer kaartjies en ontvang 'n GRATIS Gesonde Seks DVD
Ek is Timothy Kieswetter, man van een vrou en pa van 5 dogters.
Ja, ek moes vrede maak my sperm is pienk!
Moenie my te gou jammer kry nie, hulle versorg my darem goed. Die enigste nadeel om ‘n huis te deel met ses vrouens is dat dit soms met my siklus mors.
Kom ons wees eerlik. Maak nie saak hoe baie kinders jy het nie, ouerskap bly moeilik en ongelukkig word geen kind gebore met ‘n handleiding nie. Nou dat ek daaroor na dink, is dit nie ‘n te slegte ding nie, want niemand van ons soek ‘n paper cut dáár nie.
Ons almal doen ons heel beste om ons kinders reg op te voed – niemand wil hulle kinders aspris opfoeter nie.
KINDERS BY DOSYNE is nie net ‘n komedie oor ouerskap nie, maar ook hoe om tyd te maak vir mekaar in die huwelik.