Mannekonferensie vir oud en jonk. Ontdek jou ware identiteit as man van God en word bemagtig om dit onverskrokke uit te leef te midde van gevare en uitdagings van hedendaagse tye. Wonderlike Geesvervulde lofprysing!

Sprekers/Kunsternaars:
Retief Burger, Lindie Strydom, Jannie Putter, Brad Huddleston, Pieter Badenhorst, Boshoff Grobler, Jo Black