This event is over.

Haya! Halleluja

Organized by Mosaiek Kerk
Visit Website
Haya!Halleluja! is ‘n opwindende nuwe werk geïnspireer deur Handel se “Messias”. Dele van dié bekende werk word ‘n nuwe baadjie gegee met moderne verwerkings in eietydse style soos jazz, RnB, kwaito en meer, en die storie word in eietydse taal weergegee deur bekende kunstenaars Sonja Herholdt, Jak de Priester, Dozi, Themba Maseko, Marius Van Loggenberg en die Grammy wenners, Soweto Gospel Choir.
Die musikale reis is ook verweef met ander kunsvorme – digkuns, lugtoertjies en dans dra almal by tot ‘n produksie wat beloof om die storie van Jesus te vertel soos nog nooit vantevore nie.

Doors open 13:30, show starts 14:00

Artists:
Soweto Gospel Choir
Sonja Herholdt
Jak de Priester
Dozi
Mosaiek Koor
Marlee van der Merwe
Coopay
Erin Beck
Themba Maseko
Marius Van Loggenberg