Tickets available soon!

Krone 5 - Pretoria (7pm)

Doors open at 5:00 pm
For more information
Visit Website
Organized by Select Musiek
Krone is die grootste saamsing vertoning in Suid-Afrika. Meer as 20 top kunstenaars kom saam om die grootste treffers van ons tyd te vier en duisende entoesiastiese aanhangers sal hul gunsteling liedjies kan saamsing. Dit is 'n "Moewiese saamsing JOL"!

Kunstenaars sluit in:

Kurt Darren, Ray Dylan, Nicholis Louw, Snotkop, Andriette, Elizma Theron, Liezel Pieters, Jo Black, Robbie Wessels, Juanita Du Plessis, Refentse, Elandre, Brendan Peyper, Manie Jackson, Ricus Nel, Nadine, Franja du Plessis, Ruan Josh, Mzanzi Choir en vele meer!