This event is over.

Die Supervrou (LADIES NIGHT) - Gansbaai

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Die Tema: Die Supervrou.

Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die voëls gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy gesê dit is nie goed vir man om alleen te wees nie.

Toe skep God die vrou en sê, dit is sommer BAIE GOED.

Die vrou se superkrag lê in haar vermoë om om iets wat "nie so goed" te verander in iets wat sommer "baie goed" is.

Kom luister hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.

Die Supervrou (LADIES NIGHT) - Gansbaai