Be back on sale shortly

Kinders by Dosyne - 23 September

Doors open at 6:20 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Na 'n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te stel... KINDERS BY DOSYNE

"Kinders by Dosyne" is 'n eerlike en komiese blik op die uitdagings van ouerskap.

Soms voel dit asof jy jou kind net wil foeter... dis okay!
Solank jy net nie die volgende generasie opfoeter nie.

Kom luister hoe hierdie pa van 5 dogters, dit elke dag oorleef.