Formele aand met fyn Wyn, Brandewyn en die lekkerste kaas.'n Wonderlike netwerk geleentheid met inspirerende sprekers,ongelooflike kunstenaars, Vermaak deur Janina Oberholzer as MC.