This event is over.

ROMANZ

Doors open at 6:00 pm
Organized by Headline Entertainment
Die baie gewilde mansgroep, ROMANZ is terug na twee jaar vir slegs 1 VERTONING. Maar die keer is dit vir n baie spesiale rede. Een van die lede van die groep ADAM BARNARD ly aan permanente nierversaking en die groep het besluit om fondse in te samel om hom en ander kunstenaars finansieël te ondersteun met hulle mediese uitgawes. ROMANZ sal hulle GROOTSTE TREFFERS sing!