This event is over.

Plaaswerf Kleuterskool Potjiekos

Doors open at 11:30 am
For more information
Visit Website
079 750 1636
Organized by Plaaswerf Kleuterskool
Visit Website

Kompetisie prys:

Twee nagte verblyf op “dinner, bed & breakfast” basis by Ingwenyama Lodge Witrivier en nog vele meer.



Bring saam:

Eie eetgery, klein geskenkie vir kinders – Kersvader gaan dit kom uitdeel.  Geen drank mag ingebring word nie, kontant kroeg sal beskikbaar wees.

 

Toegang vir kleuters is gratis.

 

REELS

Inskrywings fooi = R150 - sluit 2 volwasse en 2 kleuter kaartjies in, indien meer persone moet dit
addisioneel betaal word.

Kompetisie begin 12uur en dit moet gereed wees vir beoordeling om 17:00 - ete is 18:00

Pot mag nie kleiner as No3 pot wees nie
Mag kole of gas gebruik - jy moet self voorsienning maak
Deelnemers is self verandwoordelik vir alle bestandele wat hy/sy mag benodig, sowel as
sambrele/gazebo's, stoelle en werksgereedskap
Alle voorbereiding moet op die perseel gedoen word, niks mag vooraf by die huis voorberei word
nie.

Versiering / tema van stalletjie is opsioneel, maar nie verpligtend, sal ook geen punte tel nie.

Geen drank mag op die perseel ingebring word nie, kontant kroeg sal beskikbaar wees.

Prysuitdeling vind direk na beoordeling plaas, beoordeelaars se beslissings is finaal
Sluitings datum vir inskrywings: 24 November 2012