This event has been cancelled. More info to follow

Kurt Darren | Live @ Diemersfontein

Doors open at 3:00 pm
Organized by Heroes Live
Visit Website
Kurt Darren
Saterdag, 13 Desember in die pragtige Diemersfontein Amfi Teater.

Speel plek vir die kinders, heerlike kos en natuurlik Diemersfontein se welbekroonde wyne.

Deure maak 15:00 oop met Kurt Darren wat om 18:00 die verhoog sal betree.