This event is over.

Jo Black Die Traveler Toer - Nelspruit

Doors open at 4:00 pm
Organized by Blue Banana Events
Jo Back se Traveler Toer kom draai in ’n dorp of stad naby jou. Dis die perfekte geleentheid om saam met jou vriende en familie te kom kuier en braai. Jo bring ’n groep van sy sanger-vriende saam en die dorpe word ordentlik rooi geverf. Jy kan saam braai in die VIP area of sommer net rustig kom kuier met jou kampstoel - solank jy net kom saam kuier. Kos- en drank stalletjies is ook beskikbaar. Kaartjies begin vanaf R50 vir kinders tot R130 vir volwassenes. Indien jy graag in persoon saam met Jo en sy gaste wil braai, kan jy die VIP pods bestel teen R2000 vir 4 gaste + adissionele R250 per ekstra kind. Jou VIP pod sluit jou 1.5 kg Rump, bykosse en verskeie drankies in asook die geleentheid om persoonlik saam met Jo te braai en kuier.