This event is over.

Dani Ville & Gian Groen

Doors open at 6:00 pm
For more information
Visit Website
078 616 2785
Organized by Golive
Visit Website

Vir slegs R55 kan jy nóú jou kaartjie koop om te verseker dat jy nie uitmis op hierdie wonderlike vertoning nie! Jy sal ’n aanlynskakel ontvang sodat jy op die dag van die vertoning dit lewendig vanuit die gemak van jou eie sitkamer kan geniet! VIP kaartjes beskikbaar teen R120. Kom geniet die vertoning by ons studio in Durbanville, Kaapstad. Beperkte plek bebskikbaar!