This event is over.

Volbloed Vrouekamp

Organized by Gretha Wiid
Visit Website
VROUEKAMP | 11 - 13 September 2020 | R1450 PP

Live Praise & Worship, hemelse verblyf, feesmaal-etes & die bosveld om jou die hupstoot te gee wat jy nodig het.
In tipiese Gretha Wiid styl met die Heilige Gees in jou seile, gaan jy lag, leer en loskom op La'WiiDA Lodge.
Verseker jou plek vandag nog!