Vrydag 26 Desember 2025 | Deure open 09:00vm | Begin 11:00vm tot 13:00nm
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5, 1 of 3 stoele by ‘n 10 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar ander persoon(e) by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.
Vrydag | VVIP
1500
+ Fee
R0.00
- VVIP’s kry ’n verhoogde area waar hulle sit en die vertonings kan kyk.
- Privaat kroeg.
- Privaat kelner vir die area.
- Alle drank en ete’s ingesluit wat voorsien word by vertonings.
- Gemaklike stoele.
- ’n Kunstenaar is ook teenwoordig in die VIP-area.
- Toegang tot die VIP-area: 60 minute voor die vertoning en 60 minute ná die vertoning.
Vrydag | VIP Tafel Sitplekke
500
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplekke by 'n tafel van 10
Vrydag | Algemene Tafel Sitplekke
250
+ Fee
R0.00
Gereserveerde sitplekke by 'n tafel van 10